Saturday, 26 May 2007

More julle almal,

kyk bietjie rond hier, het nuwe goetjies op. Ek gaan nou klaarmaak vir ons kersmaak storie vandag. Ek sal as ek terugkom iets kom skryf. Wil iets doen hier met persoonlike Crime statistieke. Los asb comments oor julle ondervindings. Jul self of iemand wat julle ken. Groot asseblief. Se ook seblief vir ander hiervan. Dankie.

Sien later!!!

Liefde groete,

Sonneblom.

No comments:

Terug flitse

This day in History