Hi julle,
Al gewonder waar kom alledaagse gesegdes en woorde vandaan? Hier is paar verduidelikings.
Waar kom die term ‘pm’ en ‘am’ vandaan?
Van die Latynse woorde ‘ante meridiem’ (before
Waar kom die term ‘out for a Duck’ in Krieket vandaan?
Die term is kort vir ‘out for a duck’s egg’ vat ‘n groot 0 op die telbord aandui. Die term is in gebruik sedert 1860’s.
Wat is die oorsprong van die woord vlooimark (flea market)?
Dit kom van die Franse woorde ‘
Waar kom die term ‘OK’ vandaan?
Daar is paar mietes om die een. Hier is paar verduidelikings:
Van die Skotse uitdrukking: ‘och aye’ of,
Van die Griekse uitdrukking ‘ola kala’(dis goed so) of,
Van die Choctaw Indian uitdrukking ‘oke of okeh’ (dit is so) of,
Van die Franse woorde ‘aux Cayes’ (‘van Cayes’ die hawe in
Van die spoorvrag agent (Obediah Kelly), wat sy voorletters op die goedere gekryf het nadat hy dit deurgegaan het vir goedkeuring, of
Van die noemnaam (Old Kinderhook) van kandidaat Martin Van Buren in die Amerikaanse verkiesing in 1840
Waar kom die term ‘Loo” vandaan?
Die waarskuwings gille (gardyloo!! – Franse woorde: ‘regardez l’eau’ wat pasop vir die water beteken) wat deur die medieval mense geskreeu is, wat die sanitêre krippe leeg gemaak het vanuit die boonste vensters in die strate, of
Die merk ‘
Waar kom die woord ‘Love’ vandaan?
Die woord gaan terug na die wortels van die ou Engelse taal. Ou Engels ‘lufu’ is verwant aan die Ou Frisian ‘luve’, Ou Hoogs Duits ‘luba’ en Gothic ‘lubo’. Daar is ‘n verwant, ’lof’ in vroeë vorm van die Skandinawiese tale. Die Indo-Europese wortel is ook verwant aan Latyns’lubet’ (dit is aangenaam) en ‘lubido’ (begeer). Die woord is al in gebruik sedert die 8ste eeu.
Waar kom die woord ‘posh’ vandaan?
Die storie lui dat die meer opperklas passasiers wat van en na Indië gereis het, die woord ‘POSH’ teenoor hul besprekings geskryf het, om sodoende die beter kajuite met die meeste skadu op die skip te kon kry. (POSH-Port Out, Starboard Home)
Waar kom die woord ‘snob’ vandaan?
Daar is geskryf dat die woord afkomstig is van die ou Franse woorde ‘sine nobilitate’ (sonder adelstand), wat gebruik was om diegene van nederige afkoms te beskryf.
Die woord was ook gebruik in die 18de eeu in Skotland om ‘n skoenmaker of sy leerjong te benoem.
Teen die 19de eeu was die woord gebruik om mense met geen ‘ras of soort’ te benoem. (Beide die hardwerkende werkersklas en diegene wat die vulgere sosialistiese mense van die hoër klas mense probeer namaak het.
Waar kom die term ‘virus-computer bug’ vandaan?
Die storie is vertel dat een van die vroeë elektomeganiese rekenaars gebreek het a.g.v. ‘n ongelukkige insek wat in die masjien in beland het en dood gedruk was tussen twee komponente. Die gebeurtenis is aangeteken in ‘n logbook en deur die hele rekenaarsindustrie gestuur. Maar dis nie die eerste keer dat die woord ‘bug’ gebruik was nie. Die woord is alreeds deur ingeneurs gebruik in 1889. Die brief is op rekord geplaas:
“Mr. Edison, I was informed, had been up the two previous nights discovering 'a bug' in his phonograph - an expression for solving a difficulty, and implying that some imaginary insect has secreted itself inside and is causing all the trouble.”
1 comment:
More Sonnie,
Dis lekker info om die week mee te begin!
Ons kon nog nie die Battlefield kwessie uitsort nie, ons sal eers ons version moet update. Maar ek sal jou op hoogte hou.
Lekker week vir jou!
Post a Comment