
Goeie more mense,
Nou ja, nog 'n naweek het aangebreek. Dis amazing hoe die tyd vlieg! Voor ons ons oë uitvee is dit weer Kersfees. Ek wonder of die tyd vir almal so vlieg?
Ek sit en dink aan die optog wat ons hier in Lenasia gehad het, van die swartes wat in opstand gekom het oor hulle in 'n plakkerskamp bly. Die een bliksem het gekla oor hy al 15 jaar in 'n shack bly, en hy soek nou 'n huis. 15 jaar? Kon hy in 15 jaar nie vir homself iets bymekaar gemaak het nie? Kon hy nie ietwat van geleerdheid bekom nie? Kon hy in 15 jaar nie 'n goeie werk kry en vir homself 'n beter woonplek bekostig nie?
Kom ek vertel julle bietjie van my en my gesin. In 1998 het 'n groot kontrakteur my man genader om kontrak werk in Oos Londen te gaan doen. Die kontrakteur het my man verseker van 'n minimum 2 jaar kontrak. Manlief moes 'n nuwe bakkie koop. Geld was goed. Eintlik baie goed. Ver bo die gemiddelde inkomste.
Ek het my werk bedank en ons is af Oos Londen toe. My skoonma het in ons huis gebly, terwyl ons sommer in 'n hotel in die dorp gaan bly het. Alles was net te mooi. Ons het 'n plot gehad hier buite die dorp.
5 Maande later pleeg die kontrakteur bedrog. Net sommige van sy werkers weet daarvan. Vir ander vertel hy die kontrak is vir eers op hou, en ons moet af Kaap toe vir die volgende kontrak. Sak en pak is ons toe Kaap toe, waar die geld met meer as die helfde geval het. Daar word ons 3 keer besteel in 'n kwessie van 2 maande.
Intussen het van die ander ouens wat vir die kontrakteur gewerk het in die geheim die ou hof toe gevat. By die tyd dat die oorblywende ouens agterkom wat aangaan......was dit te laat. Baie mense het sonder werk gesit.
Gatvol vir die Kaap, pak ons op en kom terug Rand toe. Nou sit ons sonder werk. Skoonpa se koeie is op die plot (7 van hulle) Skoonpa reken as ons hulle melk verkoop sal dit vir ons inkomste wees. Toe nie. Kry nie eers 20l melk 'n maand verkoop nie. Ons het geleef van my karige onderhoud van R500 per maand. Nou ja, R500 is fokkol. Ons spartel, maar kry nerens werk nie. Velle is mos wit. My ouers het aangebied om my 2 kinders in 'n koshuis naby hulle te sit. Na baie oorweging was dit toe die beste besluit. Ten minste het my kids elke dag kos.
Ons krag word gesny. Bure pomp vir ons water. Ons het vir seker 2 tot 3 maande elke dag melkkos geeet. Op 'n gasstoof gemaak. Daar was mos baie melk sien. Altwee ons voertuie word terug gevat. Ons baklei soos malles om ons besittings te hou. Intussen word daar 2 keer by ons ingebreek. Die laaste keer het ons gele en slaap. Ons word wakker toe die bliksems in ons kamer inkom. Die kinders was by die huis vir Oktober vakansie. Vir redes buite my verstand wou hulle daardie nag by ons in die kamer slaap. Ook maar goed. Hulle kamers was verwoes. Met God se genade hardloop die skelms weg toe ons wakker word. Ek vries om te dink wat kon gebeur het.
Nou ja, hoe voel dit om sonder krag te sit en al jou goed word gesteel. So verloor ons toe die plot en gaan bly by my man se suster in hulle garage. Ek weet hoe voel dit om in 'n kamer te bly met als wat jy oorhet.
Nou ja, toe ons nou platter as plat le, bied manlief se broer vir hom werk aan. Ons kry 'n huis op 'n plot om te huur. Glo my as ek se daar is nog goeie mense in die wêreld. Die ou tannie wie se plot dit is se man is oorlede en sy wou nie dat die plek leegstaan nie. Sy verhuur toe die plekkie aan ons vir......R250 per maand. En ek lieg nie.
So het ons stadig maar seker weer opgestaan. Baie ander dinge het tussen in gebeur, maar die is die basic verhaal. Vandag het ons ons eie besigheid. Het ons eie huis. Niks fancy nie...moontlik die oudste huis in die dorp. Semi's. Ons het 3 voertuie. 'n Karavaan. Ons kon vir my seun 'n karretjie koop. Elke persoon het sy eie rekenaar.
My punt is dit. As dit ons 8 jaar kon vat om van niks weer alles te kon opbou, hoekom kan die moer wat al 15jaar in sy shack bly dit nie ook doen nie? Want hulle soek alles verniet!!
Ek het noudiedag per ongeluk op 'n dokumenter afgekom oor hoe dinge in Afrika verander het. "Africa Addio/Farewell Africa" Dis baie 'grafic' maar ek wens elke wit mens in ons land wil dit kyk. Dit wys tot wat is die swart goed in staat. Ons het nie die vaagste benul wat in hul koppe aangaan nie. Maar ek kan dit se...."BAR" soos in BARBAARS.
Ek hoop julle het 'n lekker naweek.
Liefde groete
Sonneblom
11 comments:
Sonnie,
My fok, dis mos net soos daai donnerse spesie se kop werk. Die bybel se dan: as jy nie werk nie sal jy nie eet nie!
Die verskil tussen ons en hulle is dat ons vir ons self wil sorg. Dit is wonderlik dat alles toe uiteindelik goed uitgewerk het, vir julle. Ek weet die sukses het nie net gebeur nie. Ek bewonder julle. Ou huis, nuwe huis? Die belangrikste dat dit julle huis is.
Vandag kan jy terugkyk en net wonder hoe julle kon survive, maar julle het. Ek het ook `n harde tyd in my lewe beleef deur my man se fokken afwykings. Het in 1996 my eie huis gekoop op `n veiling in Pta. Dit was die dag na Diana se begrafnis, koud en gereen die dag.
Was nog nooit op `n veiling waar huise verkoop was nie. Ek en my dogter en twee kinders het die dag gegaan. Lang storie kort - ek koop daardie dag vir my `n huis vir net R105,000! In Montanapark, baie goeie woonbuurt. My aanbod word aanvaar vir die huis - wonderlik!!
Later op `n veiling in 1998 koop ek nuwe meubels. Hout is Goud was `n fabriek wat gevou het en al die goed toe verkoop was. Ek koop R30,000 se meubels en toe het ek alles. Fokkol uit die slegte huwelik is vandag in my huis nie.
Wel, my man bly vandag by my, maar die storie ken jy. Ek en jy weet vandag, as ons terugkyk, is dit `n grt klomp ???? Hoe `n mens daardeur kom? Is dit genade of net suiwer ons eie veggees? Ek glo in laasgenoemde.
Wonderlik vir jou het jy jou manlief aan jou sy. Ek daarenteen - wel ek worry nie meer oor dit wat ek nie kan verander nie. Ek weet nie meer hoe dit is om `n bed met `n man te deel nie. Soms, net soms, dink ek aan die goeie dae toe ek nog so `n grt doos was. Toe ek gedink het dat ek `n goeie huwelik gehad het.
Sorry, maar ek wou nie jou blog misbruik vir my kak wat ek ook maar in die lewe gehad het nie. Dankie vriendin, dat ons ons lewe so met mekaar kan deel.
Ek gaan daai video kyk, die naweek. Sien dat dit nogal lank is 2ure+. Hoeveel cap gebruik dit, weet jy dalk? Ek sal sommer gou `n prepaid van nog 1 gig opsit.
Liefde,
blommie
Hi Blommie,
Jong ek weet rerig nie hoeveel cap vat dit op nie. Ek het die ding op die ou end gedownload. Wil copies maak en vir mense gee om te kyk. My bek het oopgehang. Woorde in my klein brein het ek nie gehad om te beskryf wat ek gesien het nie. Ek hoop dit is vir jou net so opvoedkundig soos wat dit vir ons was. Ek het myself nooit as 'n rasis gesien nie, maar nou weet ek nie meer nie. Kyk maar self. Moerse eye opener.
Weet jy wat, jy kan kla net soveel as jy wil hier. Ek gee glad nie om nie. Dis goed as mens kan praat oor dinge wat pla. Mens dink altyd niemand wil mens se kak hoor nie, maar is gerusstellend as daar iemand is met wie jy dit kan deel.
Die storie van ons huis?? Dis 'n ander wonderwerk. Die ou huisie is deur God aan ons gegee. Maar ek sal eendag die hele verhaal daaroor hier opsit.
Jy vra hoe kom mens daardeur. Genade of veggees? Ek kan dit vir jou se, sonder een van die 2 sal ons nerens kom nie. Ek het daardie tyd vir my man gese, (en ek moet byse, dat as mens so op die grond le en mense skop jou verloor jy maklik moed) God help diegene wat hulself wil help. En vandag nog glo ek dit vas. Ons het nie bly lê nie. Ons het opgestaan en saam genade van Bo sit ons waar ons is vandag.
Weet jy, my huis is oud. Sinkplaat en al. Ons is besig om die plek "oor te bou" Maar ek wil nie trek hier nie. Ek het geleer om te waardeer wat ek het. Ek wil nie my plekkie veruil vir 'n grand huis in rykmans valley nie. Ek is happy.
Daardie huis wat jy gekoop het, het op daai veiling beland net vir jou. Niks in ons lewens gebeur sonder doel nie. Mens besef nie altyd wat is die doel nie. Ons sien soms baie later in die lewe dit eers raak.
Lekker kyk aan daai film. Jy sal nie verstaan wat hulle se nie, tensy jy die een kry wat engelse byskrifte by het. Maar mens het geen taal nodig om te sien wat aangegaan het nie.
Liefde groete
Sonneblom
Hi,
Skoonseun het vm hier kom rugby kyk. So het die rugby deurdie huis weergalm. So min as wat ek van die spel weet, lyk dit of die bulls se wen net pure luck was.
Sal jy glo hoe het die karre die hooters geblaas, na die oorwinning? Daar by sssb lyk dit vir my is die people net so happy.
Ek wil nou gaan stort - het `n boek wat ek retig wil klaar lees.
Mooi aand vir jou en lekker slaap.
Liefde
blommie
Hi daar,
Ons het omtrent `n kak nagrus ghad. So 2 huise van my af, was daar `n party wat die agtergeblewendes gehou het. My honde was omtrent up and arms oor die donnerse geraas.
Hulle praat net so hard soos die musiek speel. Sulke tye wat ek graag `n bombcracker (ek is teen die gebruik van die goed) daar sal wou inmoer.
Dan is hier weer die fokken buurman wat die rook uit my irriteer. Hy het weer so `n vliegtuigie of so iets, wat hy weer so na 20H00 in die aand graag start. Daai ding raas erg.
In die dag blaf sy honde so, dat ek vir hulle kos oor die muur gooi net om te shut-up. Nou wag hulle al by die muur vir my. Kyk ek is `n pissie met diere en kinders, laaik hulle baie.
Mooi dag vir jou.
Liefde,
blommie
Hi Blommie,
Ja ek weet van daai geparty, My bure is van daai agtergeblewe spilonk goggas. 16 Desember belsuit hulle hulle gaan party hou. Ons kamer venster is reg by hulle sitkamer. Hulle het die hi-fi speakers buite en al wat 'n hoermeid is is in die erf. Ek het seker 4 keer die polisie gebel, maar nou ja, need I say more. Hulle het vir 2 volle dae en nagte so aangegaan. Toe vra ons mooi vir reen...en raai wat..hehehe toe kom reen dit. En tjoepstil is die spul. Was so lekker om te kon slaap.
Ons net so sag as dit by diere en kids kom. Ons kom eendag by 'n huis waarna ons gaan kyk het. Mense het getrek en hulle arme hond net daar gelos. Jy kon sien die arme dier het lanklaas kos gehad. Ek het hom met 'n peanut broodjie in ons bakkie ingelok. Was dit nou 'n oulike hond. Was 'n Alsasian. 'n Houtkop die hond kom wegrokkel een nag en 'n kar hom dood gery. Was baie sad.
Kry vir jou bomcrackers. Dit werk soms. hehehe
Groete,
Sonneblom
Hi daar,
Hier is dit vandag koud, son skyn darem. Net vinnig kom inloer, vandag baie om te doen.
Mooi dag vir jou.
liefde,
blommie
Hi Sonneblom, nog voor ek verder vertel het dit eers gebeur, my verloofde daai tyd het in / deur 'n vennootskap 3.5 miljoen rand verloor "gone" weg moer toe kan jy onthou toe ek jou vertel het hoe die swart goed my innie hospitaal ingemoer het en my met epilepsie weens kopbeserings gelos het, nou ja, dit was na die verlies van die besigheid so 2 maande toe ons so gebliksem is, hulle het vir ons gewag toe ons by die huis inkom en die hekke agter ons toe gemaak het toe oorval hulle ons, so ons was letterlik in erg diep kak en dit het met ons ook gegaan soos met julle, het NIKS gehad nie, hulle het ons so gedonner dat toe ons uit die hospitaal gekom het hulle ons hele huis skoon gemaak het ALLES gevat het tot my fotos gevat en gebrand en op die kombuis vloer gelos het ek kon maar net klein ou stukkies red en hulle het in daardie tyd ook my diere dood gemaak en hulle aan hul afgesnyde kele aan die wasdraad gehang mense het gedink ons het getrek en dat die nou maar die mense of maatskappy was wat ons getrek het, daar was niks niks niks oor in die huis nie wat van die polisie vra jy? Ha ha blerrie ha ja wat van die polisie die saak het nooit eers die hof bereik nie. Ons het ;n kar geleen om in te slaap het nerens gehad om heen te gaan nie het in garages gesigte en gatsigte gewas vir so drie weke aangehou en het vir amper twee jaar by verskillende families gebly het baie gesukkel om werk te kry het ook 'n fiets geleen om werk te soek en met hulp (ja, jy kry nog goeie mense)stadig weer aan die gang gekom.
Ek het jou raad gevolg oor die etery en moet se my klere voel bietjie beter het al sentimeters verloor sukkel net met die brekvis ding maar kom so bietjie reg.
Nou ja, moes ook gou "vent" oor my kak, sorry weet nie of dit rerig nodig was nie ek raak maar emosioneel nog daaroor dit was 6 jaar gelede. Dinge is maar hectic werk werk werk kom saans laat huistoe en doen admin en dan swot tot 2uur.
Sal weer inloer.
Chow
Gypsyjo
Hi julle!
Sien van Zyl kak ons uit daar langsaan!! Sal maar bietjie hier kom uithang!
Hoor dis nie net hier wat die fokkers so mal geraak het met die rugby nie! Die bigscreen by die avo-fees het sein verloor net minute voor die game klaar was en die mense wou omtrent moord pleeg!
Ek lag lekker vir julle - ek weet dis ernstig, maar ek sien hierdie kak in my kop....blommie se man met die afwykings (jong, jy wil nie weet wat ek sien nie!) en een van julle het nou-die dag gepraat van snotossies rol. My suster wou haar kraak daarvoor!
Als in die huis is van Saterdag af snotossies! Ry 'n bliksem voor my in moet hy ga snotossies rol, backchat die kids, dan is dit snotossies vir hulle....
Ja blommie - jy moet maar 'n bitch wees om te survive, is dit nie? Dis freakin terrible hoe ons so uitgedraai het...
Sonneblom, hou om hemelsnaam vir van Zyl hier af!
van Zyl, as jy klaar hier is - kom bietjie nader - nee, nog 'n bietjie - ek wil iets vertel....
Night julle - lekker doeks!
More julle,
Genade, maar dis onmenslik koud vandag. Ek se julle, as jy nie ', jas besit vandag nie, kry ek jou jammer. Soos ek myself jammer kry...lag. Dis net arm mense wat werk vandag.
Gypsyo, Hemel mens. Ek vries as ek hoor van wat met julle gebeur het. Dis nie erg nie, dis genadeloos!!!! Ek is bly julle het weer opgestaan. Soos ek se, ek gee nie om as julle jul harte kom uitpraat hier nie. Voel seblief meer as welkom.
Julle moet 'n lekker dag he. Hierdie arm mens moet gaan klaarmaak vir werk...bbbbrrrrr
Liefde groete
Sonneblom
.
Hallo daar,
Al kommentaar wat ek op die vriendin se brief kan lewer is: Kan dit waar wees? In watter buurt het hulle gebly dat niemand omgegee het nie?
Sonnie, koud is dit koud, vandag. Ek is `n pissie in die winter, kry my amper self jammer. Weet net jou daggie gaan ook kom dat jy net rustig tuis gaan wees.
Ek dink/hoop dat die koue kortstondig gaan wees. Een van die GROOT minuspunte waarom ek nie USA my tuiste kan maak nie, is daai SNEEU - ook dat die rand se waarde in SA iets?? beteken. Ek het al genoem dat my seun al 9jr in Amerika is.
Mooi daggie vir julle, en bly warm.
Liefde,
blommie
Hi daar almal,
As my tande nog meer moet klap van die koue sal ek tandaarts toe moet gaan: eers om my mond oop te kry om al die stukke tande uit te haal meer klere kan ek ook nie aantrek nie dan kan nie beweek nie, ek hoop julle is almal darem lekker warm daar waar julle is.
Blommie,
Het 'n moeviese lang ding geskryf te verduidelik wat en hoe die ding gebeur het en "pfoef"! weg is hy toe ek publish comment druk se die vir my dat die webpage het ge-expire nou al my tyd spandeer daaraan vanoggend en waarheen dit nou eintlik is weet ek nie, maar ja, dis alles waar wat gebeur het, gaan liewers nie die buurt noem nie. Die huis glo dit of nie was seker DIE huis in die straat met al die sekuriteit wat jy aan kan dink maar die motorised hekke is maar gevaarlik want dit maak mos stadig toe agter jou, myne het nie van links na regs geskyf nie maar oop en toe gemaak soos dubbel deure. Die bure, ou ou mensies was nie tuis nie en aan die ander kantste hoek 'n oop veld van so 100m of meer lank, toe die hekke toegemaak het het niemand wat my gehoor skreeu het geweet waar dit vandaan kom omdat die mure ook hoog was. Toe hulle my uit eindelik kry was ek in elk geval alreeds "lights out" gewees en het in hospitaal wakker geword. Ek bly vandag in 'n huis met palisades regom en maak nou self my hek oop en toe met 'n bastard van 'n 60kg groot rotweiler wat wag hou tot ek veilig is, ek het hom laat oplei om my te beskerm.
Nou ja sal later my ander brief moet kom soek waar en hoe weet ek nie, sal ander dag weer skryf van hoe ek geweet het dat ek moet opstaan en nie mag opgee nie.
Warm groete
Gypsyjo
Post a Comment