Tuesday, 09 October 2007

DON'T MESS WITH MOM


Hi julle,

Gewonder waaroor ek moet skryf. Ek is in so effe moedelose depro stadium en wil nie graag 'n klaag posting doen nie. Ek het die mail so 2 jaar terug gekry, en gedink ek deel dit met julle.

DON'T MESS WITH MOM

The childs Comments and Thoughts

My son came home from school one day,
with a smirk upon his face.
He decided he was smart enough,
to put me in my place.

"Guess what I learned in Civics Two,
thats taught by Mr. Wright?
It's all about the laws today,
The 'Children's Bill of Rights'.

It says I need not clean my room,
don't have to cut my hair
No one can tell me what to think,
or speak, or what to wear.

I have freedom from religion,
and regardless what you say,
I don't have to bow my head,
and sure don't have to pray.

I can wear earrings if I want,
and pierce my tongue & nose.
I can read & watch just what I like,
get tattoos from head to toe.

And if you ever spank me,
I'll charge you with a crime.
I'll back up all my charges,
with the marks on my behind.

Don't you ever touch me,
my body's only for my use,
not for your hugs and kisses,
that's just more child abuse.

Don't preach about your morals,
like your Mama did to you.
That's nothing more than mind control,
And it's illegal too!

Mom, I have these children's rights,
so you can't influence me,
or i'll call Children's Services Division,
better known as C.S.D."


Mom's Reply and Thoughts

Of course my first instinct was
to toss him out the door.
But the chance to teach him a lesson
made me think a little more.

I mulled it over carefully,
I couldn't let this go.
A smile crept upon my face,
he's messing with a pro.

Next day I took him shopping
at the local Goodwill Store...
I told him, "Pick out all you want,
there's shirts & pants galore.

I'va called and checked with C.S.D.
who said they didn't care
if I bought you K-Mart shoes
instead of those Nike Airs.

I've cancelled that appointment
to take you driver's test.
The C.S.D. is unconcerned
so i'll decide what's best."

I said "No time to stop and eat,
or pick up stuff to munch.
And tomorrow you can start to learn
to make you own sack lunch.

Just save the raging appetite,
and wait till dinner time.
We're having liver and onions,
a favorite dish of mine."

He asked "Can I please rent a movie,
to watch on my VCR?"
"Sorry, but I sold you TV,
for new tires on my car.

I also rented out you room,
You'll take the couch instead.
The C.S.D. requires
just a roof over your head.

Your clothing won't be trendy now,
I'll choose what we eat.
That allowance that you used to get,
will buy me something neat.

I'm selling off your jet ski,
dirt-bike & roller blades.
Check out the 'Parents Bill of Rights',
It's in effect today!

Hey hot shot, are you crying,
Why are you on your knees?
Are you asking God to help you out,
instead of C.S.D...?"



Liefde groete aan almal (veral die van ons met tieners... :)..)

Sonneblom

Saturday, 06 October 2007

Waar kom die woorde vandaan???


Hi julle,



Al gewonder waar kom alledaagse gesegdes en woorde vandaan? Hier is paar verduidelikings.

Waar kom die term ‘pm’ en ‘am’ vandaan?

Van die Latynse woorde ‘ante meridiem’ (before midday) en ‘post meridiem’ (after midday). Die terme is in gebruik in Engels sedert die 17de eeu

Waar kom die term ‘out for a Duck’ in Krieket vandaan?

Die term is kort vir ‘out for a duck’s egg’ vat ‘n groot 0 op die telbord aandui. Die term is in gebruik sedert 1860’s.

Wat is die oorsprong van die woord vlooimark (flea market)?

Dit kom van die Franse woorde ‘marche aux puces’, ‘n naam wat vir ‘n mark in parys gegee was. Daar was gereken die vlooie was in die goedere, want hulle het die soort wat ongediertes en gespuis gelok. Die term word gebruik sedert 1922.

Waar kom die term ‘OK’ vandaan?

Daar is paar mietes om die een. Hier is paar verduidelikings:

Van die Skotse uitdrukking: ‘och aye’ of,

Van die Griekse uitdrukking ‘ola kala’(dis goed so) of,

Van die Choctaw Indian uitdrukking ‘oke of okeh’ (dit is so) of,

Van die Franse woorde ‘aux Cayes’ (‘van Cayes’ die hawe in Haiti wat bekend is vir goeie rum,) of,

Van die spoorvrag agent (Obediah Kelly), wat sy voorletters op die goedere gekryf het nadat hy dit deurgegaan het vir goedkeuring, of

Van die noemnaam (Old Kinderhook) van kandidaat Martin Van Buren in die Amerikaanse verkiesing in 1840

Waar kom die term ‘Loo” vandaan?

Die waarskuwings gille (gardyloo!! – Franse woorde: ‘regardez l’eau’ wat pasop vir die water beteken) wat deur die medieval mense geskreeu is, wat die sanitêre krippe leeg gemaak het vanuit die boonste vensters in die strate, of

Die merk ‘Waterloo’ wat op yster tenks van toilette gedruk was is die 20ste eeu.

Waar kom die woord ‘Love’ vandaan?

Die woord gaan terug na die wortels van die ou Engelse taal. Ou Engels ‘lufu’ is verwant aan die Ou Frisian ‘luve’, Ou Hoogs Duits ‘luba’ en Gothic ‘lubo’. Daar is ‘n verwant, ’lof’ in vroeë vorm van die Skandinawiese tale. Die Indo-Europese wortel is ook verwant aan Latyns’lubet’ (dit is aangenaam) en ‘lubido’ (begeer). Die woord is al in gebruik sedert die 8ste eeu.

Waar kom die woord ‘posh’ vandaan?

Die storie lui dat die meer opperklas passasiers wat van en na Indië gereis het, die woord ‘POSH’ teenoor hul besprekings geskryf het, om sodoende die beter kajuite met die meeste skadu op die skip te kon kry. (POSH-Port Out, Starboard Home)

Waar kom die woord ‘snob’ vandaan?

Daar is geskryf dat die woord afkomstig is van die ou Franse woorde ‘sine nobilitate’ (sonder adelstand), wat gebruik was om diegene van nederige afkoms te beskryf.

Die woord was ook gebruik in die 18de eeu in Skotland om ‘n skoenmaker of sy leerjong te benoem.

Teen die 19de eeu was die woord gebruik om mense met geen ‘ras of soort’ te benoem. (Beide die hardwerkende werkersklas en diegene wat die vulgere sosialistiese mense van die hoër klas mense probeer namaak het.

Waar kom die term ‘virus-computer bug’ vandaan?

Die storie is vertel dat een van die vroeë elektomeganiese rekenaars gebreek het a.g.v. ‘n ongelukkige insek wat in die masjien in beland het en dood gedruk was tussen twee komponente. Die gebeurtenis is aangeteken in ‘n logbook en deur die hele rekenaarsindustrie gestuur. Maar dis nie die eerste keer dat die woord ‘bug’ gebruik was nie. Die woord is alreeds deur ingeneurs gebruik in 1889. Die brief is op rekord geplaas:

“Mr. Edison, I was informed, had been up the two previous nights discovering 'a bug' in his phonograph - an expression for solving a difficulty, and implying that some imaginary insect has secreted itself inside and is causing all the trouble.”


Terug flitse

This day in History