
Hi almal,
Week weer amper in sy m**r. Kan nie wag vir naweke nie. Hierdie naweek le daar baie werk voor hier by ons huis. Ons moet afdak opsit. 9x13m. Ek sal maar deligeer, en koffie aandra. Ek sal tog nie kan sweis of so iets nie. Maar ek kan goed deligeer en op hulle senuwee werk...hehehe. Solank ek by my huis kan wees.
Ek is ook nou al moeg vir my eie geneul oor my werk. Ek is maar 9 maande daar. Die mense in my kantoor is nie my grootste probleem nie. Dis die ander seksie waarvoor ek werk uitstuur. Ek is besig om rond te kyk vir iets om te doen self. Ek dink my groot probleem is die feit dat ek vir amper 8 jaar nie gewerk het nie. Het nie iemand gehad wat my vertel ek mag nie 2 minute laat kom na ete nie. Niemand wat my vasgehou het tot op die minuut voor huis toe gaan tyd nie. En dan wag ek my gat af vir software en pc wat op 'n groot plotter/printer gekoppel moet word sodat ek groot planne kan scan en op die rekenaar sisteem sit.
Die massas werk wat +- 'n jaar agter was het ek op datum gedoen, so met ander woorde, ek sit meeste van die dag en f*k*l doen nie, want daar is niks om te doen nie. Ek het 'n tekenbord wat moertoe is, so ek weier om te teken. Al die info is in elk geval op die server, maar dit mag nog nie gebruik word nie. Ek weet dit klink alles deurmekaar, ....miskien omdat dit dalk is....:) Dit plus die feit dat ek so depro raak in die winter. En die feit dat ek saam co vervoer ry, en nie my eie gang kan gaan in my etensuur nie. Kan nie winkel toe loop nie, want ons werk in die nywerheidsgebied in Lenasia regs langs die plakkerskamp. So nou sit ek in die kantoor van 7 in die oggend tot 4 in die middag. Speel maar solitair....BORINGGGGG. Dan woed ek myself op om te dink wat ek alles by die huis kon uitrig.
Hoe lyk die strikery by julle? My kind so ewe skool toe vanoggend, net om te sien die skool is skielik toe. Ook maar goed. Ek vertrou nie die situasie nie. Gister het die bliksems by die skole hier kom betoog. Kinders was in die skoolerf gehou tot die betogers weg was. My man was woedend. Hy het sommer vir hulle gaan skreeu hulle moet by die regering vir wie hulle gestem het gaan betoog. My dogter se dit was so snaaks. Mens skreeu mos wat jy betoog uit, bv 'ons soek meer geld!!!' Die stupid klomp het glo soos skape teen mekaar gestaan en geskreeu "toy...toytoy.....toy....toytoy" Wys jou net, dis nou die sogenaamde "onderwysers" wat die dom goed probeer leer. Lagwekkend se ek julle.
Op Deathmans bend was daar glo vanoggend marakkas. Een van die ouens wat saam my werk daar verbygery en kom vertel van die massas karre wat op die highway staan. Die klomp van die plakkerskamp was in die pad. En daar het 2 gele wat geskiet was. Sy skoonpa is ook vandag vasgekeer deur die betogers. 5 Karre het hom vasgetrek en die klomp het uitgespring met battons en vuurwapens. Hy het voet in die hoek gesit en die karre uit die pad geforseer met sy kar. Die polistasie is glo net oorkant die pad. Hy het soontoe gejaag. Maar nou ja, need I say more....
Gypsyjo, ek hoop nie daai tand gee jou te veel hel nie. Dis moeilik om by 'n tandarts 'n afspraak te kry. Crime statistieke?....Kom ons se maar vandat ons oulike regering aan bewind gekom het. Julle weet mos, vandat daar nie meer gereg in die land is nie. Dis waarna ek soek. As jou niggie se kar gesteel is in 1995...of as jou oom vermoor is op sy plaas in 1999...of as jou vriendin se nefie aangerand is...alles....dit sal rerig interresant wees om te weet wat die statistieke rerig is van mense wat ek en jy en hulle ken. Ek dink....weet dat ons nie alles hoor van crime nie.
Die storie oor die soektog na meisies vir prostitusie....dit het al hier ook gedraai. Fok ons moet ons kinders oppas. Ons het 'n mail gekry vandag oor Saterdag. Hulle beplan glo om die voertuie wat op veral groot paaie ry te gooi met klippe en te skiet. So asb mense, wees versigtig waarheen julle ry Saterdag.
Ook rumors hier rond dat die mynwerkersunie en nog ander unies van more af saam gaan strike. Besef die fokken goed nie hulle gaan ons almal aan die slegste ent laat trek nie. Inflasie gaan die hoogte inskiet, wat gaan veroorsaak dat die rentekoerse weer gaan opgaan, wat veroorsaak dat alles duurder gaan word. Ek se fire die bliksems, daar is genoeg mense wat sonder werk sit in die land, en wat maar te bly sal wees om werk te kry.
'n Vroutjie by my werk, indier girl, ongetroud, het Maandag in kraam gegaan. Sy moes Baragwanath toe. Daar gekom kon die arme vrou nie ontslyt nie. Hulle het eers vanoggend 'n keiser gedoen. Ons weet nog nie of is sy en die baba okay nie. Ek meen, dis sommer stront. Om vir 2 dae in kraam te le en niemand help jou nie. Hulle dood eenvoudig vir haar gese hulle kan eers vanoggend opereer. Moer!! dis nie 'n mangel operasie nie! Ek hoop maar hulle is okay. Voel jammer vir haar, sy is ook net 'n temp, met geen voordele nie, en die kind se pa wil niks met haar te doen he nie.
Nou ja, genoeg gekekkel vir eers. Ons eet vanaand vis en tjips. En as hulle dit nie like nie....kan hulle maar pizza bestel. Ek is dood eenvoudig net lui vanaand....
Lekker aand vir julle almal. Mag julle geseend wees.
Be good, and if you can't be good....be good at it.
Sonneblom
27 comments:
Hi Sonneblom
Jinne mens, dit klink omtrent deurmekaar daar by die werk. Sterkte daarmee. Ek dink steeds jy moet pad vat hulle maak jou klaar.
Gister bestel ek die concrete vir 'n slab vir vandag, ek het vergadering op vergadering en vergeet om vir die pop daar my eft bewyse te faks. Die lorrie ry 4uur. Sy bel my half 4 en se die trok sal nie ry sonder die bewyse van betaling nie. Ag jong, ek spartel vanaf half 4 maar hulle faks is beset. Kom 20 voor deur,nee dis reg se sy die trok vertrek om 4 uur ek moenie worry nie sy sal als reel. Kwart voor 5 bel die drywer my en se dat die trok gaan laat kom want sy het half 5 uurs vir hulle laat weet dat hulle 4 uur moes vertrek. Skreeu my site voorman op my omdat die werkers nou laat moet loop omdat hulle so laat die slab moet gooi ens. Ek het al geleer as 'n RDP leerling vir my se ek moenie worry nie, dan moet ek maar worry.
'n Mens het net 2 hande wat jy reeds in 12 moet probeer deel en 2 ore wat jy ook in 12 moet deel, dan het jy al betaal vir die diens. Die bank stuur outomaties vir die mense 'n confirmation as ek betaal, ek dink die ding het dit verloor. Ons sal nooit regkom met die fokkers nie glo my maar.
Wat my die hel in maak of wat ek nie verstaan is nie, is dat almal van hulle kla oor hulle nuwe vryheid maar daai selfde kruisie sal hulle trek jaar in en jaar uit.
En dan moet ons belastinggeld gebruik word om die moere wat Aids het die medikasie gee wat hulle nog langer laat lewe. Aids moet in nie langer as vyf dae hou nie. Sorry ek is genuine opgerev hier nou. Ek doen my deel nou lyk ek soos ;n idioot aan die ander kant. More is dit ek en sy glo my. Laas het hulle te min readymix afgelewer, so ek het al 'n geruime tyd probleme met hulle nou dat ek daaraan dink. Nee wat, more kry ek vinnig 'n ander supplier. Al kos dit bietjie meer.
Jong ja, tande (nog) nie seer het albei kante agter afgebreek, my kakebeen is nou nog seer, kan nie lekker my mond oopkry nie, ek ken maar die storie dit vat 'n ruk, dis 'n helse skok vir die hele liggaam vir redelike ruk daarna. Ergere moegheid daarna is normaal ook.
Ek ken 'n ou wat ATM's diens en is so baie ge hijack hy kan nie eers onthou nie. Hulle vat hom bv. ver uit die dorp en het hom die laaste keer erg gemolesteer of verkrag dat dit nou maar die laaste strooi was en hy het bedank (2006). 'n Klient van ons het vir Fidelity gewerk en dieselfde senario (2005). 'n Vriendin van my is ook ge-hijack en haar volla gesteel, hulle het haar erg aangerand maar het 'n ent verder 'n boom gestraf
en gevlug (2005).
Ag nou ja sal more verder gesels
lekker bly
Gyps
Hi Gypsyjo,
Ek is jammer om van jou akkies dag te hoor jong. Soos jy se, mens kan nie met die goed oor die weg kom nie. Dis sulke dinge wat my o so suur maak. Hulle wil hulself orals indwing, maar het die verstand van 'n seeslak. En as hulle nie eers behoorlik engels kan praat nie!!!...o verdomp, ek moenie begin nie.
Ons het aangebou en verbeter hier by die huis. Verskaffers wat moes bakstene aflaai het ek amper gemaak die stene teruglaai op die trok. My geduldige liefie het darem kom ingryp. Ek kan nou maar eenmaal nie swak diens hanteer nie. Ek het eenkeer 'n hele trollie kruideniersware in shoprite gelos nadat ek vir die 4de keer moes rondvra vir 'n item se prys.
Jy kan die verskaffers gaan aangee by www.hellopeter.com Besighede soek nie hulle naam daar vir negatiewe dinge nie. En wat oulik is, die hele wereld kan sien as hulle kak diens lewer. Ek het paar plekke al daar gaan verkla.
Die afdeling vir wie ek werk aanstuur (of te wel die een vroumens daar) het vandag vir een van die kliente my nommer by die werk gegee. Ek deel soos in glad nie met kliente nie. Die klient vertel my so ewe dat die girl vir hom se sy is siek en sat vir die werk. Maar sy word betaal hoor. En sy is nie 'n temp nie. Maak my moeriggggg.
En dan die storie van die dag......so ander vroumens by die werk wat seker net soveel weeg as wat sy oud is....en sy is 45,- en natuurlik dink sy haar gat stink nie...en sy gebruik daai maargat lyf van haar om te kry wat sy wil he...vertel toe mos vandag ek is 'n aangenaaide lappie daar. Of vra sy my, of is ek al deel van die familie daar. Ek haar gese ek is geen aangenaaide lappie nie. Hoe meer ek daaraan dink hoe bedonnerder word ek. Ek wil vir my 'n paar van daai pointer skoene gaan koop met staal punte en haar gaan skop waar sy dink haar grootste bate is.
Ek stem saam met jou, ek moet gee pad daar. Plek sal my lelik en mal maak.
Gehoor van die storie in die Citizen vandag oor die nuwe nommerplate vir ons voertuie? Barcoded en als. Met 'n moerse prys natuurlik. Dink ons moet strike!!!...Toy....toytoy...toy....toytoy
Nou ja, lekker aand vir almal. Soet slaap en stoute drome...
Liefde groete
Sonneblom
Hallo julle,
Ek was lank stil gewees, maar dis dit.
Eish, ek dink dat julle altwee rede het om te kla oor mense. Fok sonnie, wie die moer dink daai girl is sy om jou so aan te spreek?
Gyps, ek dink dat jy baie dapper is om so job te kan handle.
Die klomp donners is vinnig besig om SA op sy kop te draai. More gaan die onderhandelings weer aan vir daai fokken 10% increase. Sou die 10% nie realiseer nie, dan gaan die SAP in solidariteit met die stakers, ook glo staak. Whatever!!
Swart nurses het hulle ontbloot aan die polisie, verlede week. Swart tiete en gatte was geflash - so barbaars!! Wat ons ookal se, hulle fok net aan.
My seun was in die taakmag gewees, maar vandag skud hy net sy kop vir al die gemors. Hy is al 9 jaar in USA.
Laat dit met julle baie goed gaan, more is dit naweek.
Lekker slaap.
blommie
Hi weer,
Blommie, ja wat kan ons doen ne? Ek dink die oplossing sal wees as hulle alle staatsamptenare privatiseer, alle unies verbied, en alle bliksems wat wil strike moet summier weggejaag word. Hoekom sien ons nie wit amptenare strike nie? Want hulle het huis verbande en skuld om te betaal. Hulle het hul kinders se belange op die hart. Swartes - eet net vir 'n week langer slap pap en dis dit. Arme fokkers.
Ek gaan nou nag se. Moet more in groot meeting gaan sit. Weet nie wat daar gedoen moet word of gaan gebeur nie, sal maar sien as ek daar kom. Hulle moet my net nie vra om eerlik te wees nie, want na vandag sal ek bomme laat bars soos nog nooit. Wish me luck...hehehe
Lekka doeks
Sonneblom
Hi julle
Sonnie gee my daai girl ek sal haar vinnig kry dat sy haar eie kop tot diep in haar gat druk.... vanself! Ek verpes mense met hangups hulle dink hulle kan hulle kak op jou kom dump!
Sy het dalk die lyf ou sussa maar kom ek jou 'n grappie vertel: Die baas vertel die nuwe blond op kantoor dat haar brein sit tussen haar bene. Twee weke later bel sy en se sy kan nie kom werk nie want sy het bloeding op haar brein. Hehehe.
Daai anner girl se brein sit duidelik tussen haar bene. Veral wat jy weet is sy so eensaam soos nog iets want ten spyte van die lyfie kom daar niks goeds uit haar mond nie. Mense (mans) kan net so lank op een ding konsentreer dan raak hulle bored en beweeg na die volgende target. Mense soos sy hou nie lank nie.
Ja nee, hier ook net tiete en swart gatte met die stakings. My kids nog nie terug skool toe nie. Ek gaan hulle maar by die huis hou tot skool vakansie verby is hulle kry tog nie rapporte nie, so wats die use nou dan?
My verloofde se kinders kom mos kuier en ek is so fokken lus daarvoor. Hulle ma haat my met 'n passie alhoewel ek niks met die egskeiding te doen gehad het nie hy was jare al geskei toe ek hom ontmoet het maar dis ook een van daai wat nie weet wannir om stil te bly nie sy's een van daai wat so kwaad word van jaloesie dat sy fisies spoeg sy raak so wild dit lyk of sy haarself gaan opvreet dis net tanne waar jy kyk en het baie baie vuil maniere, een van daai wat die kinders kry om fotos te neem van my huis en so aan en stories aan te dra, as hulle weer terug gaan kan jy maar weet so 3 dae daarna dan strike die kak die fan want dan kom daar allerhande stories uit. Regte klein 'spyes' mis nie 'n ding nie. Pa dink natuurlik as hulle gaan sit dan sak die son. Kan hom ook niks vertel nie. Nog een met hangups daai vroumens. Hy vra my elke jaar om te trou, ek sukkel baie om daar te kom, my eerste man is dood in 'n kar ongeluk toe ek in my 20's was ek is net nie lus nie, als is reg vir my nou soos dit is. Ek en hy baklei so bietjie as hulle hier is want dan vat hy hulle kant omdat oor dinge wat hulle mag doen wat my kinders belet word dan moan my kinders by my daaroor, dis tog hulle huis nie die ander kinders s'n nie. (Die huis waarin hy bly is myne en al die inhoud is myne). Sy vrou het hom kaalgat gelos nou se hy 'ag shame hulle kom so min hiernatoe' my fok! Behalwe vir die duisende wat die ding kry vir onderhoud word hier dan uitgehaal en gewys ou maat, dis chips en allerhande goeders. Elke keer as hulle hier was dan soek dit nog onderhouds geld wat 'dit gaan mos nat daar'. Ek se altyd sy moet 'n man begin kry wat haar goed spyker dat sy iets anders kan kry om oor te skreeu!
Ai tog, ek is besig om myself op te werk en hopelik nie julle ook nie. Die blerrie blond maak my net die hel in. Commonsense is jy mee gebore, dis iets wat jy het of nie het nie klaar. Sy het dit nie hoor glo my!
Nou ja vriendinne dankie vir die skouer, sorry as ek boring is, kan nou nie by liefie oor hierdie dinge kla nie. Baie mense verstaan dit nie. (Ek ook nie eintlik nie) Ek se live and let live, die lewe is te kort om op te dinges.
Julle moet (probeer) lekker werk vandag dis darem al naweek. Ek gaan bak en brou vir Vadersdag sien darem my pa. Wat doen julle sondag?
Lekker bly julletjies
Gyps
Hi julle,
Gyps jy vertel die storie van jou verloofde se ex, so classic, ek wil my hol skeur!
Dis altyd die kak met so `n verhouding - my kids, jou kids en bla-bla. Dan kan ek jou vertel dat `n oujong-kerel boyfriend net so `n pyn in die gat kan wees. Hulle is weer so gewoond aan hul eie ding doen, dat jy net in die pad is.
Jou meiesiekind is `n slim girl - ondersteun haar net 100%. Sonnie, ek hoop dat vandag vir jou darem `n beter dag sal wees.
Sonnie as jy so wonder wat moet op die gesin se spyskaart wees,laat dit my dink aan die vlg: my ousus was terminaal siek aan mama-karsinoom dan worry sy nog om kos vir haar fokken, nikswerd man te maak!!
Haar donnerse man man het `n nuwe 4x4 gery, maar ek moes altyd vir haar medisyne neem. Sy was een keer so gedehidreer van braak, na chemo, dat ek letterlik haar vel so tussen my vingers kon vasknyp, en dan bly dit so!
Sonnie sterkte met die afdak bou - soos jy se, sorg net vir versnaperinge, ens. Gyps, soos jy se: dis jou kids se huis, maar hoe nou gemaak met die ex se kids?? Goeie maniere is dan hier nie eers van toepassing nie - ek kan my ook maar soos `n plotmeid gedra as dinge verkeerd gaan! Dan is jou ex nog blind vir hulle kak, eish!!
Mooi naweek vir julle - hoop net dat die weer nie gaan verswak nie.
Sterkte en baie liefde.
blommie
Hello almal!!..
Jong vandag was nie te kak nie. Ek het by die werk gekom en myself voorgeneem om daai vroumens totaal te ignore. So gese so gedaan. Het begin werk. Baas roep my later in en vra wat is fout. Ek vertel hom toe die storie. Hy vra my wat het ek gedoen? Niks...was te geskok. Hy reken ek is beter as hy, want hy sou haar geklap het....hehehe. Dit lyk of ons haar gaan aankla. Sal sien wat gebeur volgende week.
Gyps, jy het meer moed as spoed girl. Hier is ek in jou skoene.....Dis MY huis en MY meubels en MY kids met MY reels. Niemand sal dit kom ontwrig nie. Ek is glad nie 'n kwaai ma nie. Eks nogals kinda cool met my kids. Maar kom ek julle iets vertel vandag....ek skuif tafelberg as dit by my kids kom. Niemand sal met hulle mors nie. En hulle kom eerst en klaar.
Soos ek se, ek is nie kwaai nie, maar as hier ander kids hier kom kuier en hulle kan hulself nie gedra nie, praat ek gewoonlik net een keer. Hulle luister nogals verbasend gou. Ek het al 'n kind in die hoek laat sit tot hy aan die slaap geraak het oor hy nie ore gehad het nie.
Ek is bly my man het nie kinders uit sy vorige huwelik nie. Weetie so lekker of ek so leaniand sou wees nie. As een kry moet almal kry en klaar. My ex stel weer fokkol belang in sy kids nie. Bel nooit. En ek bedoel NOOIT. Dink hy het hulle amper 2 jaar laas gesien. Is maar beter so. Dit hou die stresvlak af. Ek en hy kan nie beskaafd met mekaar praat nie. As ek wil weet waar is my onderhoud, dan se ek my man moet hom bel. Hy is kak bang vir my man.
Gyps, jy moet reguit en eerlik met jou verloofde sit en praat. Dit sal nooit beter gaan vanself nie. Jy moet hom laat verstaan dis julle huis daai en sy kinders is net gaste daar. Dis nie hulle huis nie. En dan moet julle saam sy kids sit en die reels neerle. En hulle moet daarby stick. En hy sal daai ex van hom op haar plek moet sit. Sy het geen meer reg op hom nie. Hulle is oor en verby, en sy moet dit so aanvaar en basta met die res. MOET NOOIT TERUGSTAAN VIR 'N ANDER VROU NIE. So gesegde: "Never give another woman power over you"
Blommie, sommige mans is maar net common. Ek en 'n vriendin wat saam my werk praat noudiedag so, as 'n vrou se man ernstig siek raak sal sy by hom bly tot sy dood. As 'n man se vrou ernstig siek raak, los hy haar en kry een wat gesond is. Futtup, maar true.
Ek hoor vandag een van die ouens in 'n ander seksie se vrou het 2 weke gelede van haar perd afgeval. Was eers in 'n koma. Dokters het 'n gedeelte van haar brein wat dood was uitgesny. Gaan glad nie goed met haar nie. Hy glo gese as sy nooit weer kan werk nie, gaan hulle dit nie maak nie. My eerste reaksie was "MY MOER!!!!" Dis die laaste ding waaraan hy nou behoort te dink. Fok die huis en karre en smart meubels....maar dis hoe ons vroue spesie dink. Ek voel jammer vir haar. Sy was 'n aanwins toe sy normaal kon funksioneer, maar nou is sy 'n loss vir hom????. Ek bly maar liewer stil.
Dankie vir julle raad en ondersteuning. Weet net dit beteken baie vir my. Thanx. Julle moet lekker aand he maaikies. Sal weer kom inloer.
Liefde groete
Sonneblom
Hi julle,
Sonnie dis goed dat jou baas weet van daai girl wat so arrogant met jou was. My bek het nou letterlik oopgehang toe ek lees van die donner wie se vrou so ernstig beseer is. My fok, materiele goed is fokkol in vergelyking met gesondheid nie!! Hoe werk hulle koppe?
My man kry van my net die nodige ondersteuning, en dis maar donners min. Na al die kak en beswaddering wat hy my aangedoen het, skuld ek hom fokkol. Ook nou nie asof hy dit waardeer dat hy verniet by my bly nie. Hy`t soveel kere op ander plekke gebly dat ek nie eers meer getel het nie. En... daar bly hy sowaar weer hier - party dae maar goed deur die kak.
My 2de naam is eintlik GROOT DOOS!!
Ek betaal die mediesefonds,etc. Hy gee so R1,500 per maand vir alles. Ek koop sy tot sy klere vir hom. Ek is darem gewoond daaraan om vir myself te sorg. So dis nou nie asof ek van hom afhanklik is nie (dankie, dankie tog vir dit!!)
Ek sorg al sedert 1991 vir myself - my seun was toe nog in die huis gewees. Ons vroue is sterk en ek bedoel in alle opsigte. Maar... my bed en badkamer sal ek maar net nooit met hom deel nie!!
Sorry julle, dat ek ook maar so kan moan oor my lewe. Eintlik lewe ek so by myself heel rustig - ek laat hom nie in my spasie toe nie.
Mooi aand vir julle en lekker slaap.
Liefde,
blommie
Blommie,
As ons nie ondersteuning van mekaar kan kry hier nie, wat is die doel vriendin??? Ons girls kan mos maar mekaar die beste verstaan jong. Ons kan katterig raak met mekaar, maar ons verstaan mekaar ook. Ek dink net jy het baie moed om so te bly. Ek sal rerig nie graag in jou skoene wil staan nie, en dis glad nie lelik bedoel nie. Jy is nou maar net 'n beter mens as ek.
Lekker doeks
Sonneblom
Hi Sonneblom, Blommie en Gypso
Sjoe, maar hulle moet ons klomp nie aan bewind sit nie, die manne sal kak!!!
Die dinge hier....van dit klink so bekend....
Sonneblom, het net gou kom inloer om te se lekker week en se vir daai pop sy moet hier kom draai - hier is ook 'n blond met 'n houding wat haar verniet, for free en mahala die snotklap sal gee waarna sy soek. Of ons kan 'n boggachino reel soos sssb en haar nooi....wat dink julle? Sy sal NOOIT weer dieselfde wees daarna nie!!HAHAHA
Night julle almal
Sweet dreams :D
Hi julle almal
Klink of julle lekker naweek gehou het. Ek het nie stem vandag het Saterdag so geskreeu vir die Bokke.
Ja nee, kyk, gee ons klomp girls hier 'n kans daar's nie 'n man (en party vrouens) wat ooit weer dieselfde gaan wees nie hoor.
Jys reg omtrent die chat wat ek en my man moet he, glo my ek en hy het dit al oor en oor gedoen, baklei net. Die ding is die kinders word so opgesteek teen my by hulle huis voor die tyd en die dinge wat hulle hier doen doen hulle mos nie voor pa nie. Meeste van die tyd ook as ek nie hier is nie. Ousie en my kids vertel daarvan. My kinders het nie hangups nie en ek se dit nie oor dit my kinders is nie. Hulle hoef mos nie te "fight" vir iets nie hulle het hulle eie goeders en voel goed oor hulle selfbeeld. Sy praat met die man soos toe hulle nog getroud was, en verwag hy moet spring as sy op die lyn is. Gebruik ook die kinders om by hom te kry wat sy wil he. Sy bel my nie meer nie want dit werk nie meer met my so nie. Sy verdien 'n klompie geld (liaseerings klerk), en kry 'n kakhuis vol onderhoud plus xtra vir die en daai. As ons 5 minute laat is met betaling dan bel die prokereur ons met dreigemente (ek dink sy is 'n pyn in sy gat ook). Ek kan nie glo dat een mens so behep kan wees nie. Die dinge wat haar gat krap is dat ek nie 'n eks man het nie (dankie tog!), ek het goeie werks papiere agter my naam (wat ek nie verniet gekry het nie) en werk ek vir 'n baas sal ek baie geld kan verdien sou ek my besigheid moet los, en die ander ding is dat ek byna 10 jaar jonger as sy is en nie 'n hel omgee wat ander van my dink nie. Ek probeer elke dag te doen vir vandag, wat kom more ... who cares? Ek wil nie op my oudag eensaam en alleen wees nie. Dis fokkol om 'n bitch te wees nie. Ek gaan nie Oe en Aa omdat sy nou 'n aartjie wil bars oor hoeveel meer ek as sy kry en dat hy eerder vir 'n ander vrou en kinders wil sorg. Sy's blykbaar die een wat uit hulle huwelik geloop het.
Ek het nuus vir haar. Ek sorg vir myself ek besit 2 van my eie besighede waarvan 1 my man 'n deel het. Ek werk my gat af dag en nag om vir my eie kinders te sorg. Ek vra hom fokkol ek wil nie sy goed he nie. Ek is nie met hom getroud nie. Ek is nog altyd so, wil my eie goed he en sal self daarvoor betaal dankie. 'n Geskenk is iets anders julle. My eerste man het gaan party met my splinternuwe kar, gesuip geraak en dood verongeluk, het my met 'n piep klein baba gelos en die ander een was skaars 5 ek moes dik stukke kak opvreet om aan die lewe te bly. Het later uitgevind dat hy ons polisse verkoop het omrede sy besigheid geld nodig gehad het. Die res hoef ek nie eers te verduidelik nie. Al wat ek se is die vrou is behep. Ek en my man is al nege jaar saam, hy het my kids grootgemaak, ons deel alles maar ek kry fokkol verniet. Hy betaal sy kinders se goed en ek myne. So ek los haar maar om haarself siek te maak ek dink nogal aan die einde van die dag dis snaaks, alhoewel daai kids dieselfde gaan wees almal kan dit sien ..... behalwe pa,....kan nie dink dat sy kinders na die ma kan aard nie ons erf almal mos maar die streke aan albei kante van ons families, maar sy moedig hulle nog aan ook leer hulle eerder arrogansie en bitterheid en afguns as nederigheid. (Sy is nou wat jy noem 'n bad loser)Het nie gedink die man sal ooit gelukkig kan wees sonder haar of die kinders nie. Die kids is al waaroor ek worrie ... later in hulle lewe.
Die een stuur gister 'n sms nogal 'Hey gelukkige vadersdag." Die ander een gee 'n fok want ek wou nie laat hy vir die kind 1000 rand gee vir skoene nie. Nou is hy suur daaroor. Ek het voorgestel dat hy die helfte betaal hy is 19 kan mos werk is nou in matriek. Nee doos pa moet mos betaal wil heeldag op die bank le en tv kyk! Hulle maak ook nes hulle wil wanneer hulle so voel. As hulle kak aanjaag of sleg doen dan bel sy en se ja dis hy wat nie aandag aan hulle gee nie. Al wanneer daai kinders hom ken is as hulle geld soek of as dit vakansie tyd is om te kom kuier en te sponge en spy. So ja, ek het tot die gevolgtrekking gekom dat aangesien hulle soos groot mense groot gemaak word en boonop met geen respek eerlikheid of so nie nie dan gaan ek ook van nou af so wees. Kyk allerhande flieks (op DSTV wat doos pa betaal), ken alle plus nuwe vloek woorde wat my ore aan die brand laat slaan, die nuutste selfone met alle goed op wat my laat bloos en het al met al wat leef in die dorp al 'n date gehad. Ons is nou maar 14. Maar pa wil niks sien nie. As my kinders dit moes gedoen het het hy gecrack en my al so sleg gese en sommer weggejaag.
Eish nou klink ek behep! Sorry julle stres kry my soms beet. Ons het mos genoeg dinge wat rerig saak maak wat ons besig hou, (wel, vir ons gewone normale mense altans). Ek kry darem in hierdie week nuwe (ander) kar op die laatste Saterdag.
Julle moet almal baie lekker werkies vandag en bid dat ek nie gaan mal word nie. Kyk die kokkerot hier bo wil wil sy toys uit die pram gooi. Moet net keer al die pad.
Baie liefde groete vir julle almal.
xxxxx
Gyps
Hi julle,
Gyps, sterkte jong. Ek gesels vandag met 'n vriendin. Al 10 jaar geskei. Het 'n vriend al vir 2 jaar, maar sy bly skop teen volle verhouding. Altwee bly op hul eie. Probleem le by haar. Haar kids is al 16 en 17, en sy kids is maar 6 en 7. En klein Bliksempies. By "ma" se huis is alles spieke en span, maar by pa fok hulle alles op. Spring op sy meubel (en die ou het geld) mors vuil, soek die duurste "toys" en loop dood eenvoudig oor hom, en hy doen niks.
Boonop moet hy elke naweek die kinders vat. En as hulle besluit het 4 uur in die oggend het hulle klaar geslaap, moet pa maar net wakker word en klaar. Hulle eet ook net wat hulle wil. Daarby het hy 2 groot honde wat in die huis bly......noooooit getrain nie. En wat die kinders nie opfok nie, fok die honde op. Dis wat haar keer.
Ek het vir haar gese sy sal moet eerlik wees met die man, en met hom praat oor wat haar pla. Sy sal niks nodig he as sy en die man afhaak nie, behalwe natuurlik haar sanity. Bly maar 'n moeilike situasie.
Gyps, beplan julle om te trou? Sy kids is darem al groot, ek sou as ek jy was vinnig gepraat het. Maar mens kan nie vir jou besluit nie.
Die afdak staan al halfpad. Een groot storie.nou word daar net stuk stuk gewerk. Die besigheid kan nie stilstaan vir 'n afdak nie, so behoort die komende naweek klaar te wees.
By die werk gaan dinge maar net so kak so altyd. Werk is vroeg klaar, dan sit ek en snotpik res van die dag. Dink ek moet maar vir my breiwerk kry...hehehe. Ek kan nie eers brei om my lewe te red nie.
Eks lekker moeg vanaand. Het kaksleg geslaap gisteraand. Hoop dit gaan beter vanaand.
Lekker aand vir julle almal. Sal in die week weer nuwe post los.
Liefde groetekies....
Sonneblom
HI almal
Ja nee. Om te skei is lyk my erger as die kak huwelik dit hou nie op nie!!!! Ek sal nie weet wat dit is om geskei te wees nie. Nou by die troue stories. mmmm... kom ons kyk. Ek wil nie trou nie, hy vra my elke jaar (met 'n nuwe ring elke keer), op my verjaardag,mmmmm.... dalk as sy kinders 300 jaar oud is ja. Die kids se ouderdomme wissel syne 19 en 14 myne 15 en 10. Die ou met die honde klink soos hier se eks vrou, wat die kids nie opfok nie fok die honde, katte, meerkatte, budgies, marmotte en fok weet wat nog als in daai fokken zoo bly. (Ek hoor die meid weier al deesdae om die kinders se kamers skoon te maak, hulle los hulle borde onder die beddens) eet in die kamer? my donder! Nee hier is te veel reels en roetines dis seker die probleem. Nee en asb en dankie is nog nie vloekwoorde hier nie. Fok is, en word nie sommer voor my meisiekinders gebruik nie, veral die kleintjie. Ek is ook 'n baie 'cool' ma, maar reg is steeds reg soos jy gese het jy praat net een keer basta! Daai lot kyk jou uit of jy stuk rubbish is as jy so met hulle praat en dan kyk hulle aanhoudend amper soos in 'n uitdaag vir die volgende move of "mock", ma het mos daai maniere soos ek se, die ding word so kwaad sy spoeg en raak sommer wild, nou ja altwee is so, nog beter sports as hulle aanmekaar is, dan sien jy hoe is ma met hulle ne. Maar onthou dit net as pa nie hier is nie. Hy was TE streng dink ek toe hy nog by hulle was want hoekom die absolute van dag na nag sonder om 'n oog te wink? Ergste is, hulle weet nie ander mense kom dit agter nie.
Is al nege jaar saam hom en ek is tog lief vir hom en nie sy kinders nie maar ek kan (wil) hom nie weghou van hulle nie al ding is dat hulle moet verstaan hier is 'n ding so en niks sal ooit verander nie. Ongelukkig as ek my respek vir iemand verloor het sukkel ek om reg te kom daarna dan's ek sommer 'n meid daaroor. Ongelukkig vir hom sal hy sien as hulle groot is watse lesse hulle in respek agtergehou het.
My dag was okay voel net moeg, het die naweek na die rugby verder by mense gaan kuier tot 7 uur die volgende oggend (is nog bietjie van 'n partytjie dier as ek nie 'n suit moet aan he nie) die mans het besluit hulle wil nou braai 2 uur in die nag. Ag dit was sommer vet pret gewees het lekker gekuier. Kids het sommer lekker gejol en daar aangeslaap wou hulle nie wakker maak nie en het hulle later weer gaan haal. Dis die eerste keer in baie maande dat ek nie op 'n naweek moes werk of wou swot nie.
Ag nou ja ek moet gaan my ma het ons genooi vir vinnige ete my oudste kind kuier paar dae daar kom eers Donderdag oggend as hulle skool sluit terug vrydag is dit die ander enetjie wat klaar maak.
Lekker snoesig wees en lekker bly.
lovies
Gyps
xxxxxxxx
Hi julle,
Ek hoop dit gaan beter met julle as met my. Ek is by die huis - afsiek - maar ek is nie siek nie. Ek het een moerse groot pitsweer in die waai van my boud, en dis so seer ek kan skaars sit of loop of le. Ek suffer so bietjie. En julle moenie vir my lag nie hoor....hehehe.
Was aaklig om my baas te se ek wil huis toe want ek het 'n pitsweer. Ek hoop maar net die ding wil uitwoed en klaar kry sodat ek kan aangaan met my lewe.
Ek sal later vandag probeer nuwe posting insit. Ek hoop julle dag is vol sonskyn en lekker warm koffie.
Liefde groete
Sonneblom
HI almal
Ek hoop jy word gou beter ... eina!!! Ja-nee dis amper alweer naweek gaan maar net rugby kyk en rustig wees. Is bietjie grieperig en nie lus vir te veel aktiwiteite nie. Hel, die maand het ook al amper sy gat gesien. Ons hou een van die dae weer krismis.
Wens ek kan bietjie op verlof of iets gaan ek was jare laas weg gewees.
Het nie veel nuus nie behalwe dat baie stres my op hierdie stadium beet het. Twee bou sites moet klaar die end van die maand en nou ja, dinge loop mos nie altyd soos ons dit wil he nie ne.
Ek klou maar net met als wat ek het aan die vertroue dat als okei sal uitwerk. Vra my watter een wet daar is wat ek haat en sal ek jou se dat dit Murphy s'n is.
Ag vriendin, ek hoop jy voel sommer gou beter en dat jy gou gesond sal word.
Julletjies moet lekker week verder he en rustig wees.
Goed gaan en liefdetjies vir almal.
Gyps
Hi Gyps en ander,
Jong, dis al wat mens kan doen is om dit in die hande van die Here oor te laat. Dinge sal regkom daar by die bouery. Hou net moed.
Dis nie seer nie...dis fokken seer. Ek het laas so gehuil toe ek 'n kind was. Manlief die ding probeer druk, ek dog ek vrek. En VREK nie eers dood nie. Dis te erg. Ek het trekpleister opgesit. Hoop maar dit help, maar die een boud staan al 'n knop ...voel soos 'n eier.
Ek het na 2 laasnag klomp pille kom sluk om te kyk of ek kan slaap. Gaan maar dieselfde doen vanaand, want ek kan nie sit, le of loop nie.
Ek het die 2 dae bietjie die besigheid se papierwerk begin uitsorteer, en ek was besiger as die laaste 4 maande by die werk ...
Ek gaan nou probeer doeks....wish me luck.
Sterkte by jou werkies jong, ek dink aan jou.
Liefde groete
Sonneblom
HI almal
Ag Sonnie jong kry jou so jammer - jy't nou genuine 'n pyn in die gat hehe - lag vir jou nie!
Jy klink of jy meer gedoen kry by die huis as by die werk die tyd weg van die werk sal jou goed doen al is dit nou 'n pynlike gedoente. Jig, ek dink net terug aan toe ek in so 'n werks situasie was...
Vandag Vrydag, dit is nag by my op 'n Vrydag want dis mos lone betaal ens.
Ai wat, ek hoop so jy voel gou beter vriendin, om nie kan slaap oor jy pyn het is nie lekker nie. Kyk of jy met 'n kussingtjie tussen jou bene kan le om die drukking bietjie te verlig sodat jy bietjie slaap kan in kry jong.
Kan onthou op die plaas het ouma met 'n vrek warm naald die ding liggies oopgeprik en dan weer met 'n nog warmer wattetjie liggies gevryf tot dit self uitge-"ooze" het, fokken seer maar het gehelp, weet nie meer vandag of dit so 'n goeie ding is nie. Ek dink antibiotika is dalk beter vandag.
Nou ja, al die timesheets kom op my faks deur moet seker begin betalings doen.
Ek hoop dit gaan beter die naweek hoor. Wees rustig en word gesond.
Lekker bly en geniet julle naweek
Liefdetjies
Gyps
Hi almal,
Net gou kom se:.....EK'S BETER, EK'S BETER...EKS BAIE BAIE BETER:) Die Pitsweer is so 80% uit, so nou kan ek weer leef.
Gyps, ek hoop jou dag was nie te erg nie. Dis darem naweek, so relax so bietjie hoor.
Julle moet lekker aand he.
Groete
Sonneblom
Hi julle,
Sorry dat ek so skaars was, maar hiers ek terug.
Sonnie ek weet, so `n pitsweer kan een grt probleem wees. Net goed om te hoor dat dit beter gaan. Ek het nou weer `n seerkeel, en voel so bietjie kakkerig.
Gyps, ek lees altyd wat jy skryf. Hoe gaan dit daar met die ander kids daar by jou? My fok, maar hulle is gespoil - jou verloofde moet net nie so baie toegee aan hulle versoeke nie. Ja, ek weet ek praat maklik!
Nou verstaan ek dat die koue ons die vlg 2dae weer gaan teister. Kyk, ek haat die winter met `n passie!!
Mooi dag vir julle.
Liefde
blommie
Sonnieeeeeeeeeeeeeee!!!
Jy sal `n nuwe blaadjie moet begin.
blommie
More almal
Sonnie bly jy's beter jong. Is jy terug by die werk?
Blommie dankie vir die aanmoediging. Nee jong ek het dit darem reggekry om die "kuier" bietjie uit te stel. Dit is nie stories nie, ek is regtig te besig om nog met dit te cope op hierdie stadium. My eksamens le voor, die bou sites moet klaar anders begin ons boetes betaal, een kind in winterskool die ander in modelskool, werkers wat kak aanjaag, en verskeie ander vure of doodslaan of aan die gang probeer hou.
Ten minste as ek nie nou dadelik tyd het vir een vir my eie kinders nie verstaan hulle waaroor dit gaan, as ek/ons dit met die ander moes doen is die ma op die arme man se kys, (gee nie aandag nie). Om dit plain te se: ek voel 'n fok daarvoor. Ek werk nie my gat vir hulle af nie en is ook fokkol aan hulle verskuldig nie. Klaar! Die dae van almal paai en happy hou is verby. Ek hou my by my dinge en dwing my nie af op en in ander se lewens in nie, dieselfde moet nou maar geld vir ander mense wat 'n deel het in my lewe.
Kan nie net reguit se of vra: kom haal ons nie, kom altyd met sielkundige draaie van doer ver af oor al die kamstige verlange en sulke drama. (Verlang ook net as dit tyd is vir die onderhoud betaling en vakansie tye). Ma het hulle goed ge-train! Dink als moer net van 'n skinkbord af in hulle skote in.
Ek se "live and let live" maar moet nou nie my gat aanhoudend kom krap nie man fokkit!
Het 'n baie oulike grappie gehoor die naweek weet nie of julle dit ken nie.
Ouers se vir die seuntjie: As jy nie gaan ophou om so lelik te vloek nie gaan ons jou tottie afkap.
Seuntjie haak af: Ag! ek gee nie om nie, Sannie s'n is ook afgekap en dis mooi omgesoom en ek dink dit lyk flippin stunning!!!
Nou ja ek skryf nou al weer 'n halwe boek hier.
Lekker daggie verder julletjies.
Sonnie bly om te hoor jy's orrait!
Baie liefdetjies
Gypsyjo
xxx
Hi,
Gyps, waarvoor swot jy? Weet jy`t dit iewers genoem, maar vergeet, ouderdom...lol..
Ek se altyd dat die wat my ook soms vir `n ride wil vat, die vlg: ek het `n d@@s, ek is nie een nie!!
As ek so met hierdie donnerse ou man van my sukkel, wil ek nie eers dink aan jou kak, met ander se kids nie!! Hy fokken vergeet letterlik van oomblik tot oomblik.
Ek kan hom nie eers uitkak oor iets nie, want hy onthou zero. So, ek fight dan letterlik met myself! Hierdie situasie is baie sleg - alzheimers.
Hy kan nogal fokken ongeskik wees al onthou hy so min. En... kan hy stry, oor enige kak. Ek sukkel maar om hom regtig te ignore.
Wou nie moan nie,kla maar net so `n bietjie.
Mooi dag verder.
liefde,
blommie
Hi julle,
Blommie, ja ek weet ek moet nuwe blaadjie opsit, maar ek het regtig nie nou die krag nie.....
Ek kan net se sterkte met daai man van jou Blommie. My ma se ou mans het almal 'n bubble op die brein...hehehe
Gyps, wanneer begin jy met eksamen? Sterkte daarmee jong. Moet jouself net nie staan en uitbrand nie. Na die eksamen moet jy jouself kans gee om te rus.
Ek wil graag skryf, maar kan nie nou nie...sal probeer later in die week.
Moet goed gaan met julle.
Liefde groete
Sonneblom
More se almal,
Vanoggend is als spierwit van die sneeu. Probeer om 'n foto te plaas wat ek kwart voor vyf vanoggend geneem het, te pragtig onder die straatligte. Se seblief vir my hoe, dan post ek dit hier. Al die ge-copy werk nie. Kyk, ek is 'n groot pissie in die koue maar dis genuine mooi hierdie storie, ek verduur maar die koue hiervoor. Dit kom sneeu mos nie elke dag nie of wat?
Blommie sterkte jong. Mans se breins IS net daai twee klein bubbles hehe...hulle almal lei aan selektiewe geheue en gehoor onthou en hoor net wat hulle wil wannir dit hulle pas.
Ek dink nie jy kan meer kla hier as ek nie Blommie hoor, dis maar al plek waar ek dit kan doen. Nog niks reelings weer oor kuiery gemaak nie. Stel ook nie nou belang nie. Partykeer moet 'n ou maar die selfoontjie gryp en op so 'n manier die kontak behou tot weer siens ne maar dit werk ook nie as dit net van een kant af kom nie. Soos jy se ons het d@se ons is nie d@se nie.
Jy vra van die swottery: ek voeg vier vakke by my BCom en dit gaan oor ekonomies strategiee en analise, en finansiele beplanning en finansiele uitvoerings analise van projekte in die publieke sektor ek het nog 18 maande voor ek my graad kry in projeks bestuur in albei die privaat en publieke sektor. (Jy kan hulle saam of apart swot). Altesaam sal ek dan in 8 vakke ge-graduate het. (So hou duim vas julle die ride is tough).
Ek geniet dit darem al is dit soms 'n 'shlep' om te sit en leer.
Sonnie man dankie, ek sal jou raad volg. Hoe gaan dit vandag met jou?
Luister ek moet nou koebaai se.
Lekker dag vir julletjies en hou die koffies maar warm hulle se dit gaan nog kouer word die week.
Groete en liefdetjies
Gyps
xxx
Hi julle,
Vandag kak ons van die koue. Koue werk net nie met my lyf nie - teveel meganiese fiksasie in die rug en nek. En ek het erge rugpyn. Sonnie voel jy beter vandag? Ek en Bokkie (miniature pinscher) le nog die hele dag, sy is ook nou kamtig siek.
Sy weeg 2.8kg, en is my baby - goed bedonnerd en baie wakker. Gyps, jy het nog baie moed om so te swot, gaan jy daarna van beroep verander? Ek sal weer kom inloer.
Mooi daggie verder.
Liefde,
blommie
Hi daar,
Ja-nee die koue maak sommer dat ek ook niks wil doen nie.
Laaik klein hondjies,net vir oulikgeid, maar nie om self te he nie. My kinders moan nou om 'n jack russel te kry om die huis binne op te pas maar ag toggie, dan is dit weer pottie training en alles.... (dink) daar verlaat die gevoel my weer.
Ja ek het die moed om te swot ek doen dit juis vir my beroep, ek kan planne goed lees en daarvolgens bou en al die ander dingetjies wat daar by gaan maar moet aanhoudend maar leer want die reels en regulasies verander so in die bou bedryf dis nie snaaks nie. Ek sal dan as dit stil is by ons bv in Desember en Jan vir ander maatskappye 'n projek beplan en deurvoer. Van beplanning van grond af tot voltooi - alle aspekte daarvan, of dit vir die regeringkie is of vir groter co's.
Ek beplan ook vir die storie na 2010, dan gaan die kak spat, julle dink dit gaan voor die tyd erg wees met al die gebouery. Nee dis in die bou bedryf andersom. Dit is nou erg ja, maar daarna? Daar word klaar beplan om baie (BAIE) van die plekke wat nou opgaan wat bv kantore gaan wees vir die admin en toer agentskappe van die sokker beker, in skole en klinieke en kommersiele kantore en allerhande ander goed te verander, dan is daar baie veranderings om te doen, baie van die strukture sal moet verander word en badkamers en klasse sal moet aangebou word, so kan ek aan en aan gaan.
So ja, dis my storie gedorie!
Ek hoop julle het 'n fantastiese aand hetsy voor die koolstoof of die verwarmer wat die krag rekening (vir my altans) in sy moer in opjaag. Kan nie vanaand sonder die een of die ander een in elk geval.
lekker bly
Baie liefdetjies
Gypsyjo
I like this site very much, Its a rattling nice spot to read and receive information.
"Reason is not measured by size or height, but by principle." by Epictetus.
Here is my web site psn card
Post a Comment