Saturday, 08 September 2007

Ietsie ligs....:)


If you yelled for 8 years, 7 months and 6 days you would have
produced enough sound energy to heat one cup of coffee.
(Hardly seems worth it.)

If you farted consistently for 6 years and 9 months, enough gas is
produced to create the energy of an atomic bomb.
(Now that's more like it!)

The human heart creates enough pressure when it pumps out to the
body to squirt blood 30 feet.

A pig's orgasm lasts 30 minutes.
(In my next life, I want to be a pig.)

A cockroach will live nine days without its head before it starves to death. (Creepy.)

(I'm still not over the pig.)

Banging your head against a wall uses 150 calories an hour (Don't
try this at home, maybe at work)

The male praying mantis cannot copulate while its head is attached
to its body. The female initiates sex by ripping the male's head off.
(Honey, I'm home. What the...?!)

The flea can jump 350 times its body length. It's like a human
jumping the length of a football field .

(30 minutes...lucky pig! Can you imagine?)

The catfish has over 27,000 taste buds.
(What could be so tasty on the bottom of a pond?)

Some lions mate over 50 times a day.
(I still want to be a pig in my next life...quality over quantity)

Butterflies taste with their feet.
(Something I always wanted to know.)

The strongest muscle in the body is the tongue.
(Hmmmmmm......)

Right-handed people live, on average, nine years longer than
left-handed people.
(If you're ambidextrous, do you split the difference?)

Elephants are the only animals that cannot jump.
(Okay, so that would be a good thing)

A cat's urine glows under a black light.
(I wonder who was paid to figure that out?)

An ostrich's eye is bigger than its brain.
( I know some people like that.)

Starfish have no brains
(I know some people like that too.)

Polar bears are left-handed.
(If they switch, they'll live a lot longer)

Humans and dolphins are the only species that have sex for
pleasure.
(What about that pig??)

11 comments:

Lucy said...

Oe la la, ek wil ook 'n vark wees eendag!

Gypsyjo said...

Lekker lag ek nou vir daai pic van die varkie. Lyk of ook iets geniet daar. Oe ja, ek wil daai varkie ook wees hehe..

Lekker dag vir jou verder.

Lucy said...

Lag ek nou weer vir al die goed! Vark-wees klink nog steeds na 'n bargain!
Hoe gaan dinge daar by jou? Die res van die blogmaters is STIL!
Lekker aand vir jou.

Anonymous said...

Hi Sonnie,

Jong ek is net oor die grens by Matola. Darem nie te vêr om naweke Nelspruit toe te ry nie.

Ek stem saam, Mozambique is ongelooflik mooi, maar jy moet noorde toe gaan, dan is dit mooier. Ek beplan juis 'n trippie noorde se kant toe tot daarby Beira se wereld en volgende jaar, glo dit of nie, wil ek Angola se kant toe ... moenie dat Boendoe uitvind, wil haar verras (gie gie)

Eerste keer dat ek hier kom, en as jy nie omgee gaan ek jou ook plaas by my fav plekkies!

Groete en ons gesels verseker weer.

Eben

Anonymous said...

Hi Eben, en welkom hier.

Ek gee glad nie om dat jy my een van jou fav maak nie. Moet net so af en toe nie te veel bloos oor wat ek kan kwyt raak hier nie..ehehehe

Ons gaan baie op Moz toe. Ons gaan so 80km verby XaiXai. Ek kan natuurlik Maputo glad nie like nie. Dis te besig. En dit is so waar, hoe hoër jy opgaan noorde toe hoe mooier word daai plek. My man se dis die paradys wat in die hande van die verkeerde mense beland het.

Hy wil juis met die Okt vakansie opgaan. Sal solank die nette begin behandel teen muskiete. Wil nie weer siek word nie. Wat doen jy teen die groot M??

Wat doen jy daar. Ons kan dalk stukkie grond met rondawels bekom op Ponto d'uro(spelling??) Sal maar nog sien. Kan ook nie langer as 'n week daar bly nie, dan begin daai klomp my grensloos irreteer. Maar ons bly terug gaan...lol

Dankie vir die visit...Groete

Sonneblom

Anonymous said...

Hi alle dames (en mans wat vroue het)

Ek surf so bietjie op die net. Spesifiek oor Candida. Ek het op baie oulike informasie afgekom aangaande 'yeast infections' en hoe om dit te behandel sonder medikasie. Ek wil weet of julle belangstel om dit te lees, dan sal ek dit my volgende posting maak. Wil nie mense afskrik hier nie, dis hoekom ek eers vra.

Lekker aand almal.

Sonneblom

Gypsyjo said...

Hi Sonneblom,
Dis jou blog die wat nie wil lees nie moet maar 'skiep', maar tog om nou realisties te wees.... ek glo nie daar sal fout wees nie ek weet mos jy sal dit met styl vir ons hier uiteensit. Ek self weet nie veel daarvan nie. Dalk leer ek iets daaruit. Nee wat, ek gee nie om nie, ek stem ja.

Lekker nag vir almal ek gaan nou probeer slaap. Het nou eers klaar gewerk.
Groete
xxx

Anonymous said...

Hi Sonnie,

Jong ek gaan juis die naweek Bilene toe. Vriende kom Vrydagaand deur, bring gelukkig vrou en kind saam. Saterdagoggend is ons oppad vir die dag. Dit klink seker moevies ver vir een dag, maar dink daaraan ek ry met so 100km dan is ek daar.

Ek is juis besig om te onderhandel vir 'n stukkie grond, maar daar is soveel moet en moenies. Die dae van net grond koop, en huisie bou is verby, hulle dink aan werkskepping ens. Maar ons kan later hieroor gesels.

Jong ek werk by 'n fabriek wat sakke vervaardig, en is ook die finansiële bestuurder van die fabriek. So dis maar 'n stryd met alles asook die taal ens. Ek is natuurlik glad nie iemand wat tale maklik kan aanleer nie, maar probeer. Kan darem al môre, toesiens, dankie en 'n bier bestel in portugees. (sic!)

Lekker dag

Eben

Anonymous said...

Hi julle,

Eben, weet nie of het jy my 2 vorige postings gelees nie, maar ek het letterlik in 6 ure geleer om die mees basiese goed te praat in fanagalo. Ek kan redelik praat vandag, maar ek sal nou nie se vlot nie. Paar goed wat ek ook in portugees kan sê. Genoeg om my uit die moeilikheid uit te hou.

Maar hier is iets snaaks. Ek staan by een van die winkeltjies om 'n pakkie simba chips te koop een dag. Jy weet mos hoe lyk die shops. Jy kan nie self goed vat en betaal nie, moet mos vra vir alles.

Nou in Fanagalo beteken die woord 'masimba' letterlik kak. skies vir die woord. Hier staan ek toe en vra vir 'n pakkie 'masimba', en ek kon nie verstaan hoekom die ou my so snaaks aankyk en my nie help nie. Ek roep toe my man, en verduidelik. Nadat hy toe nou gevra het vir 'simba chips' bars almal uit van die lag. Dit was vir hulle te snaaks. Ek dink vandag nog praat die ou madala van die miesies wat kak wou koop...hehehehe

Lekker dag vir almal.

Sonneblom

Lucy said...

Bom Dia Sonneblom,
Nee, jou posting is ook reg met my. Dis soos Gyps se, wie nie wil lees nie, kan waai!

Miskien moet ek, jy en Eben begin om in Portugees te kommunikeer - dit kan ons net goed doen, klink dit my!

Ciao!

Anonymous said...

Bom dia Boendoe. Obrigado.....vir die comment natuurlik...hehehe

Ek sal sodra ek klaar al my inligting gekry het dit post. Nogals interresant, maar wat meer interresant is, is hoekom mens dit kry. DIT is om van siek te word.....

Lekker dag

Sonneblom

Terug flitse

This day in History